Entertainment
Francois Van Coke sê jy is nie alleen nie─── 06:09 Thu, 06 Oct 2022

Francois Van Coke deel meer oor sy enkelsnit Nie alleen nie
Francois Van Coke het met die Good Morning Breakfast-span gesels oor sy nuwe enkelsnit "Nie Alleen Nie" en ook vertel van tye in sy lewe wat hy self baie alleen was.
Lees ook: More Music Friday: Watershed
Kyk die musiekvideo van Nie alleen nie hier:
Luister die volledige onderhoud hier: