Leah's Blog
Leah se laaste dag op Celeb Radio─── 10:26 Fri, 10 Jun 2016

Leah se laaste dag
[AUDIO]
Leah gesels oor die goeie en slegte dele van haar tyd as Celeb Radio aanbieder op Ofm, die klank van jou lewe.
Foto: Leah saam met mede aanbieder, André Kunz en vervaardiger, WR van der Merwe.

Sy is ook genomineer vir drie Tempo toekennings, stem hier.
'n Boodskap van Leah:


Sy is ook genomineer vir drie Tempo toekennings, stem hier.
'n Boodskap van Leah: