Agriculture
Hier is van jou hoof landboustories op OFM─── ELSABÉ RICHARD 05:00 Fri, 25 Mar 2022
Ons kyk nou na jou week in die landboubedryf. OFM-nuus se Elsabé Richard lig nou die hoofstories op OFM vandeesweek uit.
Sien onderstaande PODCAST
Maatreëls is in plek gestel om te verhoed dat bek-en-klouseer verder in Noordwes en na ander provinsies versprei. Dit is volgens Naudé Pienaar van Agri Noordwes, nadat die Nasionale Departement van Landbou aangekondig het dat die virus ook nou in dié provinsie bevestig is. Volgens die departement is die plaas en ander verwante plase onder kwarantyn geplaas terwyl verdere toesig in die gebied gedoen word om die omvang van die uitbraak vas te stel. Pienaar sê die virus is in die Potchefstroom-omgewing aangemeld. Hy sê 'n vergadering tussen belangrike rolspelers is beplan. Pienaar voeg by dat as die virus verder sou versprei, dit rampspoedige gevolge inhou vir die lewendehawebedryf. Verder is 'n uitbreking van bek-en-klouseer ook in die Collins Chabane-munisipaliteit in Limpopo opgespoor. Die departement sê die virus is op twee plekke in die voormalige bek-en-klouseervrye sone in Limpopo opgespoor. Benewens die uitbreking in Limpopo en Noordwes, gaan die bek-en-klouseer-uitbraak in KwaZulu-Natal steeds voort en die inentingsveldtog het begin. Die departement sê twee nuwe geaffekteerde liggings is geïdentifiseer in hierdie provinsie.
Lees ook: Bek-en-klouseer saai kommer in lewendehawebedryf
One of the challenges that the raisins industry is currently facing in South Africa is the heavy rainfall in the Upington area in the Northern Cape. This is according to Pieter Botha, the area client manager for Netbank Business Banking in the Northern Cape. He says that the heavy rainfall has resulted in a reduction in crop size.
Die Noord-Kaapse departement van landbou het kennis geneem van die gerapporteerde uitbreking van bek-en-klouseer in Noordwes, en het die departement reeds noodvergaderings belê om volgens protokol te reageer. Die departement sê in 'n verklaring veeartsenykundige beamptes is op bystand en sal onmiddellik toesig verhoog, veral by hoërisiko-veefasiliteite in die provinsie. Boere word versoek om enige verdagte simptome onder vee by die naaste Staatsveeartsenykantoor aan te meld. Vee-eienaars word verder daaraan herinner dat bek-en-klouseer oorgedra word deur beeste van besmette persele na onbesmette terreine te verskuif. Daarom doen die departement 'n beroep op alle eienaars om nie diere te skuif as daar 'n vermoede van dié siekte is nie.
AND
There are sufficient grain supplies for South Africa and the neighbouring Southern African Custom Union countries for the foreseeable future, and therefore no need to panic that the country could experience shortages. This is according to the Minister of Agriculture, Land Reform and Rural Development, Thoko Didiza, after she met with food processors, leaders in the fruit and grains industry, agricultural trading groups, and farmer associations to discuss the availability of food suppliers and farming inputs amid the Russia-Ukraine conflict. Didiza stated that industry stakeholders have committed to sharing information about the food production conditions going forward, which will enable better planning and responses, should such be needed in the future. The Minister spoke to SABC News about this.
