On Now
Weekdays 05:00 - 06:00
The Agri Hour Gerben
NEXT: 06:00 - 09:00 The Good Morning Breakfast with Gerben and Anny
Listen Live Streams

OFM Nights

The email by "Broken Man"

───   18:33 Fri, 21 Sep 2018

The email by "Broken Man"  | News Article

Feel free to comment

 (Translated at the bottom)

“Hi. Ek wil graag anoniem bly. Ek is ‘n 45 jarige man van Potchefstroom. Ek stuur vir jou hierdie epos omdat ek voel ek mag nie in die publiek hieroor praat nie en omdat dit voel asof niemand inelkgeval omgee nie.

Ons het Vroue maand in Maart en 9 Augustus is Vrouedag. Ons plaas baie aandag op geweld teen vroue en kinders en baie fokus is ook op vroue se selfbeeld. Ek het natuurlik geen probleem met dit nie. Ek is lief vir my vrou en kinders en wil die beste vir hulle he.


Dit gese, voel ek dat mans meer en meer afgeskeep word. Die meeste selfmoorde is deur mans. Daar is ‘n groot depressie krisis onder jong mans. Baie mans lei ook onder geweld. Hoekom word ons nie in vandag se samelewing ‘n plekkie onder die son gegun nie?

Ons wil nie aandag van vroue steel nie. Ons wil dit net deel. “

Groete
Gebreekte man

“Hi. I would please like to remain anonymous. I’m too afraid to say this publically because it would most likely have a huge backlash. I'm a 45 year old man from Potchefstroom.

During March we celebrate Women’s Month and 9 August is Women’s day. The whole of society campaigns against Women and Child abuse. Of course I don’t mind this. I love my wife and kids. I want the best for them.

That being said. It feels like society has forgotten men. Society almost hates men. The plight of men are mostly ignored. From suicide statistics, workplace deaths, depression and more. Why is this? “

Regards
A broken man




@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.