Johan Brummer of "Fatman" gesels Cheetahs, hoekom hy die Blou Bulle ondersteun, nuwe musiek, en meer..oh ja, en waar hy haar vat as hy haar nie net dorp toe vat nie..
“Ons het die veldtog begin en mense het uitgevind, ‘o, sjoe, ek kan hierdie eenvoudige bydrae lewer en dit help eintlik die voëls wanneer hulle migreer’.”
Read More