OFM Nights
Festive Season Blues?─── 19:16 Tue, 13 Nov 2018
#OFMNights #Email "Naand. Ek wil graag uitvind hoeveel mense ook dit ondervind. Elke feesseisoen voel ek ongelooflik hartseer en angstig. Ek het geen idee hoekom nie. So einde November tot einde Desember...Ek het meer as genoeg vriende en familie"