On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams

OFM Nights

Own It - Erik Holm [Deel 1 van 5]

───   19:17 Thu, 16 Jul 2020

Own It - Erik Holm [Deel 1 van 5] | News Article

In die eerste episode van ons gesprek met akteur, Erik Holm, vind ons meer uit oor wat presies met hom in 2007 gebeur het, as jy nie met sy storie bekend is nie.


Hy deel ook hoe die kunste hom die vermoë gee om emotioneel gesond te bly en deur gevoelens te werk. Dit help hom ook om boodskappe wat andersins moeilik is om te verwoord, uit te druk.


Podcasts

luister hier >>>:

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.