On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

OFM Nights

OFM Loopbaanfokus: Biochemie

───   12:35 Wed, 16 Jun 2021

OFM Loopbaanfokus: Biochemie | News Article

Skakel in vir Loopbaanfokus met NWU, Maandae tot Vrydae om 19:30 op OFM Nights, wanneer alumni van die Noordwes-Universiteit hul kennis oor loopbane van grafiese ontwerp tot geoktrooieerde rekenmeesterskap deel.

OFM Loopbaanfokus word moontlik gemaak deur Noordwes-Universiteit. Vir meer inligting, besoek http://www.nwu.ac.za.  Noordwes-Universiteit – dit begin alles hier!

Vanaand het Renaldo Schwarp met Noordwes-Universiteit-alumnus Tiaan van Zyl oor sy loopbaan as Biochemikus

Luister na die volledige potgooi hier:

Luister na NWU-biochemie-student, Derylize Beukes se raad hier:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.