OFM Nights
BoekHoek: Julian Jansen se "Seuns sonder pa's"─── 18:21 Mon, 21 Jun 2021
OFM Nights se Renaldo Schwarp gesels met Julian Jansen, joernalis van Rapport en oudonderwyser oor sy jongste boek, "Seuns sonder pa's". Luister na die potgooi hieronder.
Dit is ‘n skokkende feit dat meer as 60% van al ons kinders in SuidAfrika sonder ’npa grootword, iets wat dikwels lei tot ’n gemis aan ’n gevoel van behoort.
LEES OOK: Milan Murray se 'My Story Tribe'-projek
In die boek, "Seuns sonder pa's" kom Julian Jansen met praktiese én geestelike oplossings, gebaseer op die nuutste navorsing en sy gesprekke met mense wat daagliks met die situasie te doene kry en ‘n verskil probeer maak.
In die BoekHoek gesels Jansen met OFM Nights se Renaldo Schwarp oor die boek. Luister na hul volledige gesprek hieronder.
BoekHoek: Julian Jansen se "Seuns sonder pa's":

