OFM Nights
OFM Loopbaanfokus: Verbruikerswetenskap─── 18:14 Fri, 25 Jun 2021
Skakel in vir Loopbaanfokus met NWU, Maandae tot Vrydae om 19:30 op OFM Nights, wanneer alumni van die Noordwes-Universiteit hul kennis oor loopbane van grafiese ontwerp tot geoktrooieerde rekenmeesterskap deel.
OFM Loopbaanfokus word moontlik gemaak deur Noordwes-Universiteit. Vir meer inligting, besoek http://www.nwu.ac.za. Noordwes-Universiteit – dit begin alles hier!
Vanaand het Renaldo Schwarp met Izelri Marx oor haar loopbaan as Verbruikerswetenskaplike gesels.
Luister na die volledige potgooi hier:
Luister na NWU-dosent vir Verbruikerswetenskap, Dr. Hanli de Beer se raad hier:
