On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

OFM Nights

Klanktoets: 1925 Band se 'Al wat ek oor het'

───   18:13 Tue, 06 Jul 2021

Klanktoets: 1925 Band se 'Al wat ek oor het' | News Article

OFM Nights se Renaldo Schwarp gesels met Reno Gericke van die 1925 Band oor hul jongste enkelsnit, 'Al wat ek oor het'.

1925 Band is in 2011 deur Reno, Jeff en David-Lee Gericke gestig. Die drie broers is bekend daarvoor dat hulle gehore vermaak met fantastiese harmonieë en musiek wat almal laat saam sing en dans.

LEES OOK: William Wolf se 'Liefde Gemaak'

Hulle het onlangs hul jongste enkelsnit, 'Al wat ek oor het' en die musiekvideo hiervoor bekendgestel. Die liedjie plaas 'n soeklig op mishandeling en geweld. Kyk die musiekvideo hieronder.


Renaldo Schwarp gesels in Klanktoets met Reno Gericke - luister na die potgooi hieronder.


Podcasts

Klanktoets: 1925 Band se 'Al wat ek oor het':

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.