On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

OFM Nights

Boekhoek: Ryan Pedro se 'Pienk ceramic-hondjies'

───   18:32 Mon, 02 Aug 2021

Boekhoek: Ryan Pedro se 'Pienk ceramic-hondjies' | News Article

OFM Nights se Renaldo Schwarp gesels met die digter, Ryan Pedro, oor sy debuutbundel, 'Pienk ceramic-hondjies'.

In Ryan Pedro se debuutbundel kom ’n sterk nuwe stem aan die woord in roerende gedigte wat dikwels uit die oogpunt van ’n bruin seun op ’n plattelandse dorp aangebied word. 

LEES OOK: Daniel Hugo en Francois de Jongh se 'Maskers en Mure'

Die kompleksiteite van identiteit, ras, klas en opvoeding word deur dié skrywer ondersoek. Die bundel is in Julie aangewys as die wenner van die Ingrid Jonker-prys vir Afrikaanse poësie vir 2021. Dit het ook die 2021 UJ-debuutprys in Mei ontvang.

OFM Nights se Renaldo Schwarp gesels met Pedro oor sy bekroonde bundel. Luister na die potgooi hieronder.


Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.