On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

OFM Nights

BoekHoek: Daniel Hugo en Francois de Jongh se 'Maskers en Mure'

───   17:35 Mon, 19 Jul 2021

BoekHoek: Daniel Hugo en Francois de Jongh se 'Maskers en Mure' | News Article

'Maskers en Mure' is ’n omvattende digbundel oor die Covid-19 pandemie. OFM Nights se Renaldo Schwarp gesels met Daniel Hugo oor dié bundel.

'n Afrikaanse digbundel met die Covid-19-pandemie as tema, 'Maskers en Mure', was in Junie bekendgestel. Die digters Daniel Hugo en Francois de Jongh was die samestellers van hierdie bundel.

LEES OOK: Milan Murray se 'My Story Tribe'-projek

'Maskers en Mure' is ’n bloemlesing gedigte wat spesifiek saamgestel is om hierdie moeilike tydperk in die wêreldgeskiedenis vas te vang. 

Gepubliseerde én onbekende digters het werk hiervoor voorgelê. Diana Ferrus, Jaco Jacobs, Ronelda S. Kamfer, Koos Kombuis, Maretha Maartens, Bibi Slippers, Johan Jack Smith en Nathan Trantraal is maar net 'n paar van die digters wta in die bundel gepubliseer is.

Luister na die potgooi hieronder, Daniel Hugo lees ook een van die gedigte in die bundel voor.


Podcasts

BoekHoek: Daniel Hugo en Francois de Jongh se 'Maskers en Mure':

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.