On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

OFM Nights

Jakkie Louw laat Afrika glimlag met nuwe enkelsnit

───   18:29 Tue, 28 Sep 2021

Jakkie Louw laat Afrika glimlag met nuwe enkelsnit | News Article

OFM Nights se Renaldo Schwarp gesels met plaaslike kunstenaar Jakkie Louw oor sy nuwe enkelsnit en album.

Die immergewilde Jakkie Louw is terug met splinternuwe musiek. Die eerste enkelsnit, When Africa Smiles, sal aanhangers én musiekliefhebbers van oraloor breed laat glimlag.

LEES OOK: Bloemfonteiner Devan se ‘Een Goeie Rede’

Dié enkelsnit is in Erfenismaand vrygestel as deel van sysplinternuwe album getiteld 'Die Jakkie Louw Band'. Die musiekvideo is ook nou beskikbaar omgeniet te word en skets die pragtige prentjie van samesyn. Kyk dit hieronder:

Luister na die potgooi hieronder.


Podcasts

Jakkie Louw laat Afrika glimlag met nuwe enkelsnit:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.