On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

OFM Nights

Klanktoets: Tasché stel nuwe enkelsnit en musiekvideo bekend

───   19:04 Tue, 26 Oct 2021

Klanktoets: Tasché stel nuwe enkelsnit en musiekvideo bekend | News Article

OFM Nights se Renaldo Schwarp gesels met plaaslike sanger Tasché oor haar jongste enkelsnit, 'Baby, Ek Bly'. Luister na die potgooi hieronder.

Die enkelsnit en musiekvideo het sedert sy debuut 'n gunstelling onder Afrikaanse musiekliefhebbers geword.

LEES OOK: Bloemfonteiner Gerduan Kemp stel debuut-album bekend

Volgens die sanger het sy en haar verloofde, Jo-Lene Benade tydens die vlak 5 grendeltyperk in 2020  baie saam aan nuwe liedjies geskryf.

"Soos elke verhouding sit ons ook so af en toe vas, baie min. 'Baby, Ek Bly' is gebore uit een van ons misverstande. My manier om vir haar jammer te sê was om my kitaar op te tel en na ‘n melodie te soek vir die woorde van die leidjie. Ek het na haar toe gegaan, dit vir haar gespeel en gevra of sy asb sal help. Syt dadelik ingestem en dit was die begin."

Kyk die musiekvideo hieronder:



Podcasts

Klanktoets: Tasché stel nuwe enkelsnit en musiekvideo bekend:

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.