OFM Nights
Bouwer Bosch gaan op 'road trip' deur SA met nuwe TV-program─── 18:24 Wed, 27 Oct 2021

OFM Nights gesels met sanger-akteur, Bouwer Bosch oor sy nuwe TV-program. Luister na die potgooi hieronder.
Dit is iets besonders om alleen op 'n motorfiets te gaan reis.
LEES OOK: Dawie Roodt kyk terug op duisend episodes van 'Ontbytsake'
Bouwer Bosch gaan op 'n reis op sy motorfiets om die mooiste bergpasse in Suid-Afrika te verken in sy nuwe VIA TV-program, My berge met Bouwer. Terwyl Bouwer dié bergpasse verken, pak hy ook ’n berg insy persoonlike lewe aan met ’n vriend in die vermaakbedryf.
Die program saai Dinsdae om 19:00 op DStv-kanaal 147 uit. Luister na sy gesprek met Renaldo Schwarp hieronder: