On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

OFM Nights

Boekhoek: Rolene Strauss se nuwe boek help ander om hul selfvertroue te herontdek

───   19:25 Mon, 01 Nov 2021

Boekhoek: Rolene Strauss se nuwe boek help ander om hul selfvertroue te herontdek | News Article

OFM Nights se Renaldo Schwarp gesels met voormalige Mej. Wêreld Rolene Strauss oor haar nuwe boek, 'Herontdek jou selfvertroue'.

Is jy 'n perfeksionis en voel jy nooit goed genoeg nie? Verhinder jou swak selfbeeld jou om jou doelwitte te bereik? Jy is nie alleen nie.

LEES OOK: Thembalethu Seyisi's 21 Life Lessons

Rolene Strauss deel hoe ook sy met selfvertroue gesukkel het, selfs terwyl sy die Mej. Wêreld-kroon gedra het, en hoe sy ware selfvertroue gevind het.

Dié boek is 'n onmisbare gids vir elke vrou wat soms aan haarself twyfel. Rolene se sewe beproefde stappe vir vroue op soek na die moed om hul drome vreesloos na te jaag, kan ook jou lewe verander.

Luister na die potgooi hieronder:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.