OFM Nights

Sit jou 'Move Aan' met die nuwe vrystelling van Leah

───   19:49 Tue, 11 Jan 2022

Sit jou 'Move Aan' met die nuwe vrystelling van Leah | News Article

OFM Nights se Renaldo Schwarp gesels met musikant en TV-aanbieder, Leah, oor haar nuwe enkelsnit en wat ons in 2022 van haar kan verwag.

Sangsensasie, Leah is terug met 'n splinternuwe liedjie en musiekvideo.

LEES OOK: Binnelanders actress Daniah de Villiers releases debut single

Hierdie enkelsnit is een vir jou somervakansie-speellys. Na twee jaar het Leah haar splinternuwe enkelsnit “Move Aan” en haar eerste enkelsnit saam Universal aan die einde van 2021 aan haar aangehangers bekend gestel.

Die liedjie het ook gewildheid geniet op die sosiale media platform, TikTok, waar aanhangers hul eie weergawes van die nou-gewilde danspassies gedeel het. Kyk na die musiekvideo hieronder.


@ 2022 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.


  Visit the official Covid-19 Portal  More Information
Visit the official Covid-19 Portal