On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Podcasts

Kattekwaad van landbouskool-laaities saamgevat in Lanties Reünie-boek

───   SABRINA DEAN 09:03 Tue, 27 Sep 2016

Kattekwaad van landbouskool-laaities saamgevat in Lanties Reünie-boek | News Article
Foto: Facebook/Hoër Landbouskool Tweespruit

OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het gister met Gerhard van der Merwe gesels oor ‘n boek wat hy aanmekaargeslaan het oor die geskiedenis van die Hoër Landbouskool Tweespruit.


Die boek is die naweek amptelik in Bloemfontein bekend gestel. 

Van der Merwe vertel van die duisende foto’s waardeur hy gewerk het en die lieflike stories oor die kattekwaad wat die landbouskoollaaities in hul dae aangevang het.


Podcasts

Kattekwaad van landbouskool-laaities saamgevat in Lanties Reünie-boek:

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.