On Now
Weekdays 22:00 - 23:59
Overnight OFM
Show Background
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams

Podcasts

Soja herskik die graanmandjie

───   SABRINA DEAN 09:54 Thu, 23 Feb 2017

Soja herskik die graanmandjie | News Article

OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met die landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher, oor die rol van soja in die graanmandjie.


Hy sê die verwagting is dat die produksie van soja in die toekoms gaan toeneem. 

Hy verduidelik ook dat die vraag na soja afgelei word uit die vraag na voer vir die verbouing van proteïen vir menslike verbruik, soos byvoorbeeld hoendervleis.


Podcasts

Soja herskik die graanmandjie:

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.