On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
Show Background
NEXT: 19:00 - 22:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

South Africa

Desember kan styging in petrolpryse van minstens 97 sent per liter sien

───   08:25 Fri, 18 Nov 2022

Desember kan styging in petrolpryse van minstens 97 sent per liter sien | News Article
PHOTO: Unsplash

Jan Tuisbly se karretjie en donkerte lyk soos talle se voorland dié vakansieseisoen -en dit weens duur brandstofpryse.

Die AA voorspel stygings vir die komende maand.

Die Sentrale Energiefonds se data voorspel volgens die artikel verhogings van tussen 97 sent en R1,09 per liter.

LEES OOK: VF Plus wil Charlize Theron graag reghelp

'n Prysverhoging van sowat 30 sent per liter word ook verwag vir paraffien.

Vir dieselgebruikers is daar goeie nuus: die koste van diesel sal met tot 34 sent per liter daal.

Hoër oliepryse word ook die skuld gegee vir die stygings in gaskoste.

LEES OOK: Navorsers waarsku "miljard jongmense kan hul gehoor verloor"

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.