At Lunch
Vrystaat Kunstefees 2017 - Wanneer Wolke Sing - Elzabe Zietsman en Charlene Brouwer gesels─── 14:07 Tue, 04 Jul 2017

In hierdie Potgooi, gesels Elsabe Zietsman en Charlene Bouwer oor die debuut produksie "Wanneer Wolke Sing", wat by hierdie jaar se Vrystaat Kunstefees gaan wys. Cyril vind ook bietjie meer uit oor die "Dis ek Anna" Aktise en Legende Elzabe Zietsman.
Charlene Brouwer
Elsabe Zietsman
’n Familiedrama wat handel oor verlange, geheue en vervreemding. Marianne (Elzabé Zietsman), ’n byderwetse Afrikanervrou, moet onverwags Parys, Frankryk verlaat en terugkeer Kalahari toe ná haar vervreemde pa se dood.
Dis Kersfees, en dis warm. Haar kinders, Lea (Charlenè Brouwer) en Johan Jnr. (François Maree), kom kuier. Die Kalahari duine is ongelukkig nie hoog genoeg om al die grafte toe te waai nie.
http://www.vrystaatkunstefees.co.za/events.aspx?EventID=1267