general
Moenie jou familie met ’n erf-nagmerrie laat nie: Gratis testamenteweek in September
--- Susan Maré 09 Sep 2026September is Nasionale Testamentemaand en testamente kan vir ’n week lank gratis opgestel word Tussen 70% en 80% van Suid-Afrikaners sterf jaarliks sonder ’n geldige testament. Gevolglik bied die Regsvereniging van Suid-Afrika (LSSA) in samewerking met die departement van justisie en konstitusionele ontwikkeling aan burgers ’n gratis geleentheid om ..Read More


