Agri Hour
Peter Milton gee vandag se jongste vleispryse en –tendense─── 05:33 Tue, 07 May 2019

Vleiskenner, Peter Milton, kyk vandag na die jongste vleispryse en –tendense.
Milton praat ook oor die invloed van ryp om kuddes in stand te hou. Hy verduidelik ook die konsep van “back grounding”. Hy voorspel pryse sal weer in November herstel.