On Now
Weekends 16:00 - 20:00
OFM Decades James
NEXT: 20:00 - 23:59 Saturday Nights with OFM
Listen Live Streams

Agri Hour

#Nampo2019: John Deere het groot planne vir die toekoms

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 04:30 Tue, 14 May 2019

#Nampo2019: John Deere het groot planne vir die toekoms | News Article

Die veelbekende landbou-handelsmerk John Deere het ná 'n agt maande lange tydperk van besin en verskeie dinkskrums met 'n herposisionering van sy beeld in Sub-Sahara Afrika vorendag gekom.


Dit is meer verteenwoordigend van die tipe bydrae wat John Deere op die Afrika-kontinent wil lewer met betrekking tot inklusiwiteit, sowel as voedselsekerheid. OFM-nuus se Dane Beisheim het met John Deere se bemarkingsbestuurder vir Sub-Sahara Afrika, Stephan Nel, gepraat ná afloop van die maatskappy se herposisionering-aankondiging aan werknemers by Nampopark net buite Bothaville in die Vrystaat.

Dit was Stephan Nel, John Deere-bemarkingsbestuurder vir Sub-Sahara Afrika.


OFM-nuus

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.