Agri Hour
Wat sê die landbou-ekonoom Kobus Laubscher?─── CHRISTAL-LIZE MULLER 06:37 Thu, 24 Jan 2019
OFM-nuus se Christal-Lize Muller praat soos oudergewoonte op ‘n Donderdag met die Landbou-ekonoom, Kobus Laubscher.
Laubscher verwys na die Global Forum for Food and Agriculture (GFFA) se onlangse kongres in Duitsland waar daar gepraat is oor vordering met die ontsluiting van digitale landbou se volle potensiaal. Daar is onder meer gepraat oor hoe die aanwending van tegnologie daartoe kan bydra dat jong mense se tegniese vaardighede bevorder word en meer jong mense in landelike gebiede bly en nie wegtrek na stede nie.
Dit was die landbou-ekonoom, Kobus Laubscher, op OFM. Om weer na hierdie insetsels te luister gaan na ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn.
OFM-nuus
