On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings OFM
Show Background
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Michael
Listen Live Streams

Agri Hour

Gemeenskappe is meer veiligheidsbewus sê AfriForum

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 07:03 Fri, 01 Feb 2019

Gemeenskappe is meer veiligheidsbewus sê AfriForum | News Article
AfriForum se Ian Cameron FOTO: Verskaf

Daar was verlede jaar ‘n afname in die getal moorde op plase en kleinhoewes in Suid-Afrika, maar wel ‘n toename in die getal aanvalle.


‘n Opname deur AfriForum se afdeling vir gemeenskapsveiligheid toon daar was verlede jaar nagenoeg 432 aanvalle en 54 moorde oor die land heen gewees. Ian Cameron, hoof van gemeenskapsveiligheid by dié organisasie, sê daar is 20 minder moorde in 2018 teenoor die vorige jaar se getal moorde gepleeg. Hy sê dit dui daarop dat gemeenskappe meer na hul eie veiligheid omsien en hulself beter verdedig in dié geval. 

OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat...    



Dit was Ian Cameron, hoof van gemeenskapsveiligheid by AfriForum. Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn.


OFM-nuus



@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.