On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
Show Background
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Agriculture

Rooivleis-forum bekommerd oor bek-en-klou

───   12:23 Fri, 04 Nov 2011

Rooivleis-forum bekommerd oor bek-en-klou | News Article

Pieter Möller

Die Rooivleis-Industrieforum is ernstig besorg oor die verlies van Suid-Afrika se status as bek-en-klouseer vrye land. Hulle sê dié stand van sake lei tot geweldige ekonomiese verliese wat in die omgewing van R4-miljard per jaar beloop. Die Forum het gesê dat dit twee jaar kan neem voordat Suid-Afrika se status as bek-en-klouseer vrye land herstel is. Die Forum oorweeg regsaksie teen die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye, maar het hulle nou tot die Portefeuljekomitee gewend as laaste uitweg voordat hulle 'n regsproses begin.

 

 

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.