On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Laurika
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with OFM
Listen Live Streams

Agriculture

Goggas vir ete?

───   09:35 Tue, 04 Jun 2013

Goggas vir ete? | News Article
Dirk Kok

Wat van goggas op jou bord vir aandete?

Die Verenigde Nasies (VN) se organisasie vir voedsel en landbou sê dit is dalk die oplossing vir die wêreld se kos-aanvraag.
In Australië gaan Agribusiness Gippsland ook vandeesmaand op ’n middagete, oor borde vol insekte, die toekoms van gogga-boerdery bespreek.

Neels de Villiers, Vrystaatse voorsitter van die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO), sê dié gogga-plan klink vir hom onprakties en onsmaaklik.



Podcasts

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.