Agriculture
Mielieprys kan eers wisselvallig bly─── 11:03 Fri, 05 Jul 2013

Dirk Kok - Die mielieprys, wat verlede week gedaal het, sal weens verskeie internasionale faktore en gebeure waarskynlik eers wisselvallig bly.
Vir sonneblomprodusente lyk sake beter, het Wessel Lemmer, senior ekonoom van Graan SA, aan Before Dawn gesê.
dirk@centralmediagroup.co.za
Vir sonneblomprodusente lyk sake beter, het Wessel Lemmer, senior ekonoom van Graan SA, aan Before Dawn gesê.
dirk@centralmediagroup.co.za
Wessel Lemmer, Graan SA: