On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
NEXT: 19:00 - 23:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

OFM Nights

Klanktoets: Simoné Roets stel 'Dans In Die Donker' vry

───   19:04 Tue, 05 Oct 2021

Klanktoets:  Simoné Roets stel 'Dans In Die Donker' vry | News Article

Musikant Simoné Roets gesels met OFM Nights se Renaldo Schwarp oor haar jongste enkelsnit en musiekvideo. Luister na die gesprek hieronder.

Simoné Roets, het pas haar eerste Afrikaanse enkelsnit – DANS IN DIE DONKER – uitgereik en met die boodskap dat jy nie hoef te wag totdat alles perfek is in jou lewe voordat jy in oorvloed leef en liefhet nie, het sy met die intrapslag kom inspireer en onmiddellik almal se aandag getrek.

LEES OOK: Jakkie Louw laat Afrika glimlag met nuwe enkelsnit

Roets se klank is vars en uniek, en luisteraars sit reeds regop wanneer hulle dit hoor. Nou volg die musiekvideo om lewe te gee aan hierdie ongelooflike enkelsnit.

Kyk die video hieronder: 



Podcasts

Klanktoets: Simoné Roets stel 'Dans In Die Donker' vry:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.