On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

OFM Nights

Emil Paul, Zanzi Africa blaas nuwe lewe in enkelsnit

───   19:05 Thu, 14 Oct 2021

Emil Paul, Zanzi Africa blaas nuwe lewe in enkelsnit | News Article

Die sangers Emil Paul en Zanzi Africa se splinternuwe duet getiteld “Een keer” is onlangs uitgereik. Emil sluit by OFM Nights se Renaldo Schwarp aan om meer hieroor te deel.

Emil Paul en Zanzi Africa se duet, Een Keer is ‘n kragtige treffer oor die belangrikheid daarvan om elke oomblik saam te koester, omdat mens nooit weet wanneer dit jou laaste dag saam met jou geliefde sal wees nie.

LEES OOK: Simoné Roets stel 'Dans In Die Donker' vry

Die lied is geskryf en vervaardig deur die talentvolle Vaughan Gardiner. Kyk ook uit vir die musiekvideo wat later hierdie maand bekendgestel word. Emil gesels met Renaldo Schwarp oor die enkelsnit - luister na die potgooi hieronder.


Podcasts

Emil Paul, Zanzi Africa blaas nuwe lewe in enkelsnit:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.