OFM Nights

Boekhoek: Nataniël deel '107 Kaalkoppe' en kerswenke

───   10:34 Tue, 09 Nov 2021

Boekhoek: Nataniël deel '107 Kaalkoppe' en kerswenke | News Article

OFM Nights se Renaldo Schwarp gesels met Nataniël oor sy jongste boek en die kunstenaar deel ook hoe hy vanjaar die feestyd gaan spandeer.

Nataniël vier 20 jaar as Kaalkop-rubriekskrywer met hierdie nuwe versameling van sy gewilde SARIE-rubrieke: 107 Kaalkoppe geskryf vanaf 2012 tot 2021. 

LEES OOK: Rolene Strauss se nuwe boek help ander om hul selfvertroue te herontdek

Eerlik, persoonlik, nugter, inspirerend, melankolies, hartseer, opgewonde, driftig, simpatiek, verbaas, dwars, reguit en vasbeslote mik hy na elke moontlike emosie. Met die wêreld op sy kop was daar nog nooit ’n beter tyd vir ’n boek soos dié nie.

Luister na die potgooi hieronder:

@ 2021 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.


  Visit the official Covid-19 Portal  More Information
Visit the official Covid-19 Portal