Pryse van speenkalwers, karkasse en voer is belangrike faktore
12:53 Thu, 23 Jun 2016
Pryse van speenkalwers, karkasse en voer is belangrike faktore | News Article
OFM-nuus se Pieter Möller gesels in hierdie potgooi met Frikkie Maré van die Universiteit van die Vrystaat se departement landbou-ekonomie.


Hulle gesels oor speenkalwerpryse en kyk ook na wat in ag geneem moet word, sou ‘n boer van plan wees om self ‘n voerkraal op te rig.


Podcasts

Pryse van speenkalwers, karkasse en voer is belangrike faktore:


Related Articles:

Cookies help us deliver our services. By using our site, you agree to our use of cookies. Tell me more