Podcasts
Bultfontein/Hoopstad-familieboerdery kyk vorentoe─── 08:11 Tue, 05 Jul 2016

OFM-nuus se Pieter Möller gesels in hierdie potgooi met die boer Jan Pienaar van die Bultfontein/Hoopstad-area.
Pienaar sê hy en sy kinders boer met mielies, beeste en wild.
Volgens Pienaar is die afgelope seisoen baie moeilik gewees. Hy gesels ook oor sy kampioen-koei en ander vertakkings van sy boerdery.
Bultfontein/Hoopstad-familieboerdery kyk vorentoe: