Podcasts
Before Dawn, 16 Augustus 2017: Oorgrensmisdaad bekyk─── 08:46 Wed, 16 Aug 2017
Luister Maandag tot Vrydag van 05:00-06:00 na Gerben van Niekerk met jou landbounuus op Before Dawn.
Die Rooiveisprodusente-organisasie (RPO) en Vrystaat Landbou (VL) is vandeesweek saam met die polisie en weermag op die Lesotho-grens om werk te maak van die misdaadprobleme hier.
Content hosted by iono.fm Bel OFM-nuus se Dirk Kok by 076-476-2187 met jou landbounuus of stuur epos na dirk@centralmediagroup.co.za