press-office
OFM gee kajuit weg vir twee aan boord hul 40ste verjaardagvaart
--- Admin 18 Dec 2025In 2026 gee OFM – die Klank van Jou Lewe – ’n kajuit weg vir twee aan boord die MSC Opera vir OFM se 40ste verjaardagvaart na die Portugese Eiland. Die eerste mylpaalviering van OFM se groot verjaardag is ’n naweek na die Portugese Eiland aan boord die MSC Opera saam met die Kaptein & Vriende-vaart in Februarie 2026.Om deel te neem in die Wys ..Read More


