Agri Hour
NW-boere word rot en kaal besteel─── DIRK KOK 08:53 Mon, 26 Feb 2018

Foto: Gallo
Naudé Pienaar, adjunkhoofbestuurder van Agri Noordwes, gesels oor die ernstige diefstalprobleme op plase in dié provinsie.
Luister Maandag tot Vrydag van 05:00-06:00 na Gerben van Niekerk met jou landbounuus op Before Dawn.