Agri Hour
Gesondheidsbewuste verbruikers beïnvloed gebruik van suiwel wêreldwyd─── 07:25 Mon, 11 Mar 2019

OFM se Pieter Möller
OFM se Pieter Möller berig oor suiwelprodukte met vitamiene.
Daar is ‘n groeiende bewustheid onder verbruikers, veral in Asiatiese lande, oor gesondheid en dit het ‘n wêreldwye invoed op die verbruik van suiwelprodukte.
Resultate van studies hieroor is onlangs bekendgemaak.
Dit was OFM se Pieter Möller.
Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn.
OFM-nuus