Onderhoud: Vrystaat Landbou Jongboer-kompetisie finalis Herman van Rensburg
13:37 Thu, 11 Apr 2019
Onderhoud: Vrystaat Landbou Jongboer-kompetisie finalis Herman van Rensburg | News Article
Vandag gesels ons met die vierde en finale finalis in Vrystaat Landbou se Jongboer-kompetisie, waarvan die wenner volgende week aangewys sal word.


Herman van Rensburg is ‘n landbouer van die Oos-Vrystaat en boer in die Arlington-omgewing met ‘n gemengde boerdery. Herman het grootgeword in ‘n huis waar sy pa baie betrokke was by georganiseerde landbou en hy het hierdie eienskappe ter harte geneem toe hy ook daarby betrokke geraak het. Herman vertel van sy aktiwiteite en vertel ook van sy staalwerke besigheid wat bydra tot 'n ekstra inkomste, asook sy vrou se rol in die boerdery.



OFM-nuus


Related Articles:

Cookies help us deliver our services. By using our site, you agree to our use of cookies. Tell me more