On Now
Weekends 16:00 - 20:00
OFM Decades James
Show Background
NEXT: 20:00 - 23:59 Saturday Nights with OFM
Listen Live Streams

Agri Hour

Suid-Afrika se suiwel-uitvoer vaar goed sover vanjaar

───   06:20 Mon, 22 Jul 2019

Suid-Afrika se suiwel-uitvoer vaar goed sover vanjaar | News Article

Interessante syfers is onlangs vrygestel oor suiwel-invoer in Suid-Afrika en die lande waarvan hoofsaaklik ingevoer word.


OFM se Pieter Möller berig ook verder oor uitvoer en welke vyf lande die top bestemmings was suiwel-invoer. In Februarie vanjaar is meer as 4000 ton teen 'n waarde van meer as R170 miljoen ingevoer.

Hier is Möller...



Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae in om 11:00 en 13:30 vir jou landbounuusbulletins slegs op OFM. 

Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.