Agri Hour
Australië kan 'n invoerland van suiwel word─── 05:58 Tue, 23 Jul 2019

OFM berig oor interessante inligting rakende die suiwelbedryf in Australië.
Tendense toon dat as dié land nie binnekort sy produksie drasties verhoog nie, kan hulle ‘n invoernasie van suiwelprodukte word.
OFM-nuus se Pieter Möller het meer...
Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins.
Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus bay (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.
OFM-nuus