OFM Nights
OFM Loopbaanfokus: Forensiese Rekenmeesterskap─── 18:12 Wed, 23 Jun 2021

Skakel in vir Loopbaanfokus met NWU, Maandae tot Vrydae om 19:30 op OFM Nights, wanneer alumni van die Noordwes-Universiteit hul kennis oor loopbane van grafiese ontwerp tot geoktrooieerde rekenmeesterskap deel.
OFM Loopbaanfokus word moontlik gemaak deur Noordwes-Universiteit. Vir meer inligting, besoek http://www.nwu.ac.za. Noordwes-Universiteit – dit begin alles hier!
Vanaand het Renaldo Schwarp met Adv. Clint Oellermann oor sy loopbaan as Forensiese Rekenmeester gesels.
Luister na die volledige potgooi hier:
Luister na Jacqui-Lyn McIntyre-Louw, NWU-forensiese-rekenmeester-dosent se raad hier: