Nasionale Dieregesondheidsforum en Departement Landbou bespreek bek-en-klouseer
12:30 Mon, 08 Apr 2019
Nasionale Dieregesondheidsforum en Departement Landbou bespreek bek-en-klouseer | News Article
Vandag is daar nuus oor ‘n onlangse vergadering tussen die Nasionale Dieregesondheidsforum en die Departement Landbou oor die uitbreek van bek-en-klouseer.


‘n Tegniese span is aangewys om die probleem verder te ondersoek. Verder is daar ook nuus oor meer rooivleis in die plaaslike mark.



OFM-nuus


Related Articles:

Cookies help us deliver our services. By using our site, you agree to our use of cookies. Tell me more