On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Agri Hour

Dr. Faffa Malan se Famacha-bestuurstelsel word op skaapdag verduidelik

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 06:34 Mon, 22 Jul 2019

Dr. Faffa Malan se Famacha-bestuurstelsel word op skaapdag verduidelik | News Article

Die bekende veearts, Faffa Malan, is een van die sprekers op vanjaar se Famacha-skaapdag wat eersdaags by Rosendal in die Vrystaat aangebied word.


OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Malan gepraat oor sy insette op dié dag en meer spesifiek sy bespreking van die Famacha-kaart. Malan sê dié skaapdag is ook verlede jaar aangebied en dit was 'n reuse-sukses. Malan is een van drie mense wat die Famacha-bestuursprogram ontwikkel het juis omdat wurm-middele nie meer doeltreffend is nie weens wurms wat weerstand daarteen opbou.  



Dit was Faffa Malan, ‘n veearts, slegs op OFM.

Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae in om 11:00 en 13:30 vir jou landbounuusbulletins slegs op OFM.

Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus



@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.