Agriculture
AgriSeker: Voete op die plaas─── 11:31 Wed, 06 May 2026
Sponsored11:31 Wed, 06 May 2026
By AgriSeker staan mense, kundigheid en vertroue sentraal tot alles wat hulle doen.
Hierdie spesiale fokus bring die stories van hul kliënte, toegewyde agente, ‘n kundige weerspesialis en hul bestuurspan saam - elkeen met ’n unieke rol in die beskerming en volhoubaarheid van die landbousektor.
Deur hul ervarings en insigte te deel, kry jy nie net ’n beter begrip van die uitdagings wat produsente daagliks trotseer nie, maar ook van die innoverende oplossings wat help om risiko te bestuur in ’n onvoorspelbare omgewing.
AgriSeker verstaan die ritme van die plaaslewe en bly naby om saam met elke produsent die pad van boerdery aan te durf. Met oesversekering wat toeganklik en betroubaar is, bied AgriSeker ondersteuning waar dit saak maak - presies wanneer jy dit nodig kry, selfs wanneer elke seisoen nuwe uitdagings bied.
AgriSeker - ’n vennoot waarop die landboubedryf kan staatmaak, seisoen ná seisoen.

