On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Ashmund
Show Background
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Laurika
Listen Live Streams

Podcasts

Konferensie wil jongboere in staat stel om land te verbeter

───   SABRINA DEAN 17:49 Tue, 15 Mar 2016

Konferensie wil jongboere in staat stel om land te verbeter | News Article
Photo: Photoxpress

Die Transvaal Landbou-unie van Suid-Afrika, TLU SA, hou vandag (15 Maart) sy jaarlikse Jongboer-konferensie in Midrand.

OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het gister met die organisasie se Jongboer-komiteesekretaris, Elzette Rautenbach, gesels oor die geleentheid.

Hulle gesels oor die tema vanjaar, wat fokus op die rol van tegnologie in landbou, sowel as die doel van iets soos ‘n Jongboer-konferensie.

Die res van die onderhoud handel meer oor die afskop van die organisasie se jaarlikse Jongboer-kompetisie. Rautenbach vertel ook bietjie meer van haar eie boerdery in die Oos-Vrystaat, sowel as haar landbou-drome.


Podcasts

Konferensie wil jong boere in staat stel om land te verbeter:

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.