In the News
Groot spiere, groter drome: Wian mik na wêreldsukses
--- Charné van der Merwe 27 Oct 2026’n Oud-Vrystater wil voortbou op sy sukses as liggaamsbouer en verder ontwikkel met die oog op groter internasionale kompetisies. Wian Welding (20), oorspronklik van Bothaville maar deesdae woonagtig in Langebaan, het op 3 Oktober by ’n internasionale World Natural Bodybuilding Federation-kompetisie (WNBF) in Mauritius uitgeblink. Hy het eerste plek ..Read More


