In the News
Tonne lemoene word ’n vrag vol omgee
--- Charné van der Merwe 05 Oct 2026Die oorlog in die Midde-Ooste hou soms onverwagte goeie gevolge in. Soos ’n groot vrag vrugte wat onder mense in nood in die Moot in Pretoria versprei is. ’n Sitrusprodusent het tonne lemoene geskenk en ander rolspelers in die bedryf het gehelp met die verspreiding. BJ Blyde het altesaam 32 ton lemoene geskenk, terwyl DKI Global en DKI Fruit ..Read More


