In the News
Gewese adjunkpresident David Mabuza sterf op 64
--- Admin 03 Jul 2025David Dabede Mabuza, voormalige adjunkpresident van Suid-Afrika, is Donderdag (3/7) in die ouderdom van 64 jaar oorlede ná ’n kort siekbed. Hy is glo in ’n hospitaal in Sandton oorlede, hoewel aanvanklike berigte aangedui het dat hy tuis gesterf het. Fikile Mbalula, sekretaris-generaal van die ANC, het Mabuza se dood op sosiale media bevestig en ..Read More
